Die Netwerk24-app bied jou βn magdom inligting in die palm van jou... Show more
If you have problems with Netwerk24 β Alles op een plek!, try one of the below solutions:
App crashes can be due to various issues, including software bugs or insufficient device memory. Hereβs how to fix it:
Steps:
Login issues can be caused by incorrect credentials or server problems. Hereβs how to resolve it:
Steps:
Slow performance can result from heavy app usage or background processes. Hereβs how to speed it up:
Steps:
Notification issues can arise from misconfigured settings or connectivity problems. Hereβs how to fix it:
Steps:
Update issues can be due to bugs or incomplete installations. Hereβs how to resolve it:
Steps:
Connectivity issues can be due to network problems or app settings. Hereβs how to fix it:
Steps:
Compatibility issues may arise from outdated OS versions or hardware limitations. Hereβs how to resolve it:
Steps:
Installation issues can be due to insufficient storage or network problems. Hereβs how to fix it:
Steps:
Loading issues can be due to app bugs or connectivity problems. Hereβs how to resolve it:
Steps:
Feature malfunctions can be due to bugs or app settings. Hereβs how to fix it:
Steps:
Een van die swakste nuus apps. Soek funksie werk net as jy presiese bewoording van die artikel se opskrif intik. Skop jou gereeld af en jy moet van vooraf aanteken. As jy op nertwerk24 link op sosiale media kliek, moet jy weer aanteken. Geen AI logaritmes wat artikels volgens leser se voorkeur onderwerpe rangskik nie. Laat nie skermgrepe toe nie. Blokkiesraaisels 'verdwyn' soms. Vir 'n mediahuis wat hoofsaaklik digitaal wil gaan, gaan daar tred gehou moet word met tegnologie.
Na julle laaste opgradering is daar fout in julle kode. Elke keer as ek op enige item druk spring dit terug na n spesifieke berig toe. Selfse rappoteer onder jou profile sprong daarna toe. Kyk asb spoedig hierna, dis baie frustrerend.
U cansel my inscription So I don't have anything It is paid you till Desember
Its pathetic that every notification comming through I muted! And this does not help! It still makes sound!π‘π‘π‘
Ongelooflik dat, ten spyte van so 'n swak gradering, die Toep net swakker raak. Wenk: hou op om nuwe funksionaliteite by te voeg asook advertensies wat heel tyd kleur wissel. Dit maak die verbruikerservaring onaangenaam en wiselvallig. Vereenvoudig al die funksies en maak hulle effektief, veral terugkeer na hoofmenu. Sommige artikels word weke op die tuisblad gelos en die regstreekse sportgebeure bly dieselfde. Oor die kwaliteit van sommige berigte wei ek liefs nie uit nie.
Swak dat ek betaal vir 'n app maar na 'n opdatering werk dit nie.
The App works well for more than a year. Suddenly faulty messages from the App appears.
Baie teleurstellend. Moet 2 tot 3 keer uit gaan en weer ingaan om berig te kan lees. Wat is die 10Netwek. Ek hou nie van dit nie. Gee ook net 10 berigte en vries dan.
Every month I battle to use netwerk24. They keep on saying to sign in. I am so fed up.
No screen shots Geen gratis nuus nie....